Episode 151: Ben Groot
Klipkouers

Episode 151: Ben Groot

2022-06-03
Ben Groot is ’n prokureur wat spesialiseer in handelsreg. Hy is egter van skooldae ook reeds passievol oor entrepreneurskap en besigheidsbestuur, en het, benewens sy eie, florerende regspraktyk, wat selfs na Namibië uitgebrei het, ook Lexa, ’n innoverende toep wat oop kommunikasie en tydige terugvoer tussen regsfirmas en hul kliënte bevorder, van stapel gestuur. Dit was ’n uitvloeisel van sy MBA-studies aan die Universiteit van Stellenbosch se Besigheidskool, maar verál ook omrede kliëntve...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free