Episode 32: Gerrit de Beer
BoerPot

Episode 32: Gerrit de Beer

2022-09-28
Met ’n visie om sosiale en ekonomiese opheffing deur landbou te skep, het Jan le Roux, verlede jaar se Boer van die Jaar, bykans 30 jaar gelede die Le Roux-groep op die been gebring. Sedertdien het die Le Roux-groep koringlande in die Boland opgekoop om te omskep in vrugteboorde, en deesdae verbou, verpak en voer die groep jaarliks meer as 3 miljoen kartonne steenvrugte en tafeldruiwe van wêreldklasgehalte uit. Van selfs groter belang is die feit dat die groep permanente werk verskaf aan ’n duis...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free