Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

2024-04-06
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Bewaringsboerdery klink dalk net soos die nuutste gons woord in natuur-aktiviste se woordeskat, maar dit is ‘n belangrike beginsel wat boere liewer vroeër as later moet aanvaar en implementeer.  So sê Andries Groesbeek, Gauteng se Jongboer van die Jaar in 2017, wat glo dat beperkings op chemikalieë en brandstof meer prominent sal raak soos die wêreld na groen energie beweeg. Die mielie-, soja-, skaap- en beesboer van Nigel meen dat boere ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free