Episode 4: Die Mites & Onvermydelike Essensie Van Wiskunde
Pot Vol Kennis

Episode 4: Die Mites & Onvermydelike Essensie Van Wiskunde

2023-07-28
Al ooit daaraan gedink dat wiskunde die enigste vak is wat tel? Al is hierdie opmerking bloot tong in die kies, is twee wiskundeonderwysers, Annalie Eybers en Linda Jansen dit eens dat baie ouers die fout maak om te dink wiskunde is iets wat ʼn kind by die skool leer. Wiskunde is ʼn vak wat jou kritiese denke leer. ʼn Kind wat wiskunde kan baasraak, gaan ook ʼn kind vol selfvertroue wees. Dit wat ons as ouers insit in die eerste sewe jaar van ʼn kind se lewe, is krities belangrik vir die kind se wisk...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free