KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst
Klipkouers

KPS Episode 3: Antoinette Badenhorst

2017-03-10
Ek en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Vandag gesels ons oor aanlyn kursusse en –opvoeding en hoe dit besig is om ou-wêreldse denkwyses onherroeplik te verander – en dis ‘n baie goeie wending! Deur hierdie middele te benut, kan énige persoon hom- of haarself opvoed en praktiese kennis opbou, wat baie voordelig in die werkplek is, asook vir aspirant entrepreneurs. So ook kan kenners hulle vaardighede en kenn...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free