Mini-reeks Eps 5: Samesmeltings en Oornames
Klipkouers

Mini-reeks Eps 5: Samesmeltings en Oornames

2020-09-16
Met soveel ondernemings wat moontlik skipbreuk kan ly gedurende COVID-19, verkeer heelwat eienaars moontlik onder die wanindruk dat hulle eenvoudig hul deure moet sluit. Daar is egter alternatiewe opsies. Arno Jansen van Vuuren van STRATLAW gesels met my oor Samesmeltings en Oornames, oftewel ‘Mergers and Acquisitions’, as groeistrategieë of oorlewingstrategieë - sonder dat die besigheid se deure noodwendig gesluit moet word. Die hoofdoel is om ‘n wen-wen situasie te probeer skep, en in d...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free