Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers

Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud

2022-11-11
E-posbemarking is al bykans so oud soos die berge, maar vandag steeds nuttig en effektief. Volgens Jacques, gaan e-posbemarking oor verhoudings bou. En, dis koste-effektief. In die regte-segement, benadruk Marais die belangrikheid van ’n Aandeelhouersooreenkoms met die stig van ’n maatskappy, terwyl Ernes verduidelik hoe ’n mens te werk kan gaan om jou huisverband aan te wend om geld vir jouself te genereer. Luister na die episode hier:...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free