Boots& Alles - Episode 17 - World Cup Knockouts
Boots & Alles Podcast

Boots& Alles - Episode 17 - World Cup Knockouts

2023-10-20
Dis Vrydag en die Bokke speel die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal! Na 'n riller van stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week hoe die Bokke aan die wen kant van een van die beste quarter-finals nog beland het. Ons vriend Johnny Hubert Meyer kuier weer by ons op die show en praat saam oor al die emosies wat hy tydens die game ervaar het. Nick, Neila en Andy gee elkeen hul opinies oor hoe goed die Bokke in knockout rugby is en kyk ook vinnig na ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free