Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld
Klipkouers

Bosoorlog Eps 2: SW Fourie-Nog Dieper in die Spes Magte se Wêreld

2024-12-02
Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa 'n Diepgaande Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie "Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sê Sersant-Majoor SW Fourie, 'n veteraan van Suidwes-Afrika (nou Namibië). Sy bynaam "SW" het 'n interessante oorsprong - dit kom van sy voorletters én sy Windhoekse herkoms. "In Durban by die basis het Riem de Jager opgemerk dat Windhoek se registrasie SW was, en so het ek SW geword - 'n naam wat nou al 40 jaar lank bly steek."
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free