Klipkouers SON | W7E4 | Finansies
Klipkouers

Klipkouers SON | W7E4 | Finansies

2022-12-02
Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225 Luister die potgooi ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free