Jongboerfinaliste Reeks: Lukas Lessing
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Lukas Lessing

2023-12-07
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In die eerste van ‘n reeks onderhoude met die dinamiese,innoverende 2023 Jongboerfinaliste, het ek by Lukas Lessing in die Vrystaat, gaan kuier. Lukas het van kleinsaf elke geleentheid en verskoning gebruik om op die plaas te wees. Na ‘n draai in die VSA, het hy en sy gesin hulle net buite Marquard op die familieplaas gevestig.Deesdae is hy die algemene bestuurder van die die OJ Lessing-familieboerdery. Hy bedryf hoofsaaklik die mie...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free