Boots en Alles | Steven Kitshoff - Chasing the Sun Review
Boots & Alles Podcast

Boots en Alles | Steven Kitshoff - Chasing the Sun Review

2024-03-30
Die Boots en Alles podcast is terug vir 'n Seisoen 2 mini series waar ons vir die volgende paar weke Chasing the Sun 2 van SuperSport sal review saam met 'n paar van die Springbokke. Ons het hierdie week die absolute groot voorreg gehad om die legende Steven Kitshoff op die show te hê waar ons bietjie terug gekyk het na die eerste episode van die documentary. Hy deel met ons baie interessante stories van hoe hulle die hele reeks geskiet het, wat Rassie Erasmus so kwaad gemaak het in die kleedkamer en hoe ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free