Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Sharaine Steenberg wat in Nieu-Seeland woon

2024-04-14
“As dit maklik is doen jy dit verkeerd!” sê Sharaine Steenberg. “Na 8 jaar dink ek nog baie daaraan om eerder terug te gaan Suid-Afrika toe. Ons het getrek vir 'n toekoms vir ons kinders, en sodat ek naby my ma kan wees - hulle het ’n jaar voor ons getrek. Maar nou dat ek terugkyk, was dit regtig God se plan vir ons. My impulsiewe, en somtyds selfsugtige, neigings het gemaak dat ons op die vliegtuig geklim het, maar sonder om cheezy te wees, God is die een wat my hier hou.” Sy sê die groot besluit is op die ou einde nie om te trek nie, maar om te bly. Want ’n m...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free