Agri SA Kongres 2019: Dr Morné Mostert
BoerPot

Agri SA Kongres 2019: Dr Morné Mostert

2019-11-18
Mostert is Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan Universiteit Stellenbosch, die enigste instituut van sy soort in Afrika, en sy navorsing fokus op die toekomstige wêreld en die impak van die vierde industriële rewolusie op die wêreld. Hy verduidelik dat om oor die toekoms te dink anders is as om te peins oor die hede of verlede. Die manier waarop ons dink oor die toekoms verander deurentyd, en dit hou groot implikasies in vir besluitneming. As ‘n mens vrae vra oor die toek...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free