Kobus Steenekamp van Bayer SA
John Deere Africa

Kobus Steenekamp van Bayer SA

2020-08-13
As die Kommersiële Bestuurder vir Bayer SA se afdeling vir gewaswetenskap, is Kobus Steenekamp en sy span verbind daartoe om vernuwende oplossings te bied wat boere se oes-potensiaal verhoog. Dit behels die beskerming van gewasse teen vernietigende siektes en peste. Met produkte wat wissel van hoë-aangedrewe saad tot vindingryke biologiese en chemiese gewasbeskerming, lewer Bayer, wat onlangs ook die Amerikaanse biotegnologiese maatskappy Monsanto oorgekoop het, inderdaad wetenskap vir ‘...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free