Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool
Klipkouers

Episode 180: André Koegelenberg & Johan Pool

2024-04-08
André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n kliëntebasis te vestig was daar net een ding om te doen: om oor te begin.   Die konsessiehouers van die ACDC Express in Worcester gesels oor hoe hulle in die bedryf beland het, die uitdagings wat hulle moes oorkom en die lesse wat hulle geleer het, asook hoe hulle slegs 10 dae na die ontploffing weer operas...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free