Review van 2025 Spanish Grand Prix | Seisoen 2 | Vyf Ligte
Vyf Ligte

Review van 2025 Spanish Grand Prix | Seisoen 2 | Vyf Ligte

2025-06-06
In hierdie episode delf die Vyf Ligte-span in die Spaanse Grand Prix wat pas verby is. Dit was propvol aksie en kontroversie! Ons het ’n briljante rit van Max Verstappen gesien — totdat die Safety Car uitgekom het en toe het alles begin skeefloop. Die wiele het letterlik en figuurlik afgeval, en die Hollandse Leeu het met mening gebrul teenoor George Russell. Ons kyk ook na ander hoogtepunte van die Grand Prix, sowel as ’n paar nuwe laagtepunte. 🎧 Skakel gerus in by ons episode en onthou om te Subsc...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free