In hierdie episode van Vyf Ligte gesels Eddie, Rassie en Kallie oor die komende Azerbeidjan Grand Prix hierdie naweek. Hulle bespreek die nuutste statistieke oor die wonderlike Baku-baan en die jongste nuus in die wêreld van F1. Hulle gee ook 'n vooruitskouing van RedBull, Ferrari, McLaren en Mercedes en hoe hulle hierdie naweek gaan vaar. Moet hierdie episode nie misloop nie!
In this episode of Vyf Ligte, Eddie, Rassie and Kallie preview the upcoming Azerbaijan Grand Prix this weekend. They discuss the latest stats regarding the wonderful Baku circuit and the lastest news in the world of F1. They also preview the RedBull, Ferrari, Mclaren en Mercedes and how they will fare this weekend. Don't miss this episode!