Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz
Klipkouers

Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz

2017-06-02
Die Klipkouer met wie ek gesels het isHettie Brittz en my onderhoud met haar was absoluut fassinerend. Vir die van julle daarbuite wat nie weet nie, ek is gefassineerd met hoe die brein werk, persoonlikheids dinamiek en profiele en so aan en ek dink dit is ’n area wat steeds, veral in onderwys, ’n leemte is. Soos ons in besigheid sê, “om daardie sterk punte sterker te maak en die swak punte te “outsource”. Ek het ’n lekker lang onderhoud met Hettie gehad en, weereens, wou ek nie so ’n goeie ond...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free