W@W Kids WRAP 26 - Ons veilige vesting...
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 26 - Ons veilige vesting...

2020-04-02

Liewe Jesus belowe dat Hy ons sal behoed en bewaar – dit beteken ook teen Covid-19. As jy dalk bang raak en nie seker is wat hierdie virus beteken nie – lees en onthou Psalm 91.

Psalm 91:1-3 (NV): “Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou”.

Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free