Episode 33: James Faber
BoerPot

Episode 33: James Faber

2022-11-02
James Faber is voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente Organisasie.Benewens die feit dat hy ’n merkwaardige sakeman is, is hy ook passievol oor veeboerdery en toegewyd tot die bevordering van volhoubare veeboerdery.’n Familietragedie het vir James, en sy broer en suster, op ’n jong ouderdom gedwing om te begin boer, en hy het vroeg reeds die noodsaaklikheid van diversifisering gewaardeer. Dis dié dat hy ook mettertyd in die eiendomsbedryf betrokke geraak het.En, hy weet net van vorent...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free