Daniël se lewe van toewyding is nie net gekenmerk deur "geestelike" dinge soos gebed en Woord-oordenking nie; hy het Homself ten volle aan God gewy deur die manier waarop hy elke dag sy werk gedoen het. God word net soveel grootgemaak deur jou werkslewe en gesinslewe as deur jou "geloofslewe."