Vrystaat Landbou Kongres 2024 - John Steenhuisen
BoerPot

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - John Steenhuisen

2024-09-26
Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het tyd ingeruim om Vrystaat Landbou se 120ste bestaansjaarvieringe by te woon en het onomwonde bevestig dat hy die saak van landbou en die landbouers enduit sal verdedig. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free