Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

2024-07-22
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Ons gesels vandag met Jacques en Eugene, wie se familie se boerderygeskiedenis terugstrek tot 1930 in die Worcester Brandwag area. Met die waardevolle leiding van 'n mentor, Oom Hugo, het hulle die fynere kuns van boerdery bemeester. Hulle het die besigheid gestruktureer: Eugene het die operasionele kant hanteer, terwyl Jacques die uitvoer bestuur het. In 2016 het hulle die gesogte titel van Boer van die Jaar verwerf, Hulle glo in die bou van...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free