Jongboerfinaliste Reeks: Christi Van den Heever
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Christi Van den Heever

2024-07-02
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Soos die spreekwoord sê, ’n boer maak ’n plan. En daar is min mense wat dit meer uitbeeld as Christi Van den Heever. Die 2023 Jongboer van die Jaar in die Wes-Kaap se roete in die landbou in is dalk onkonvensioneel, maar dit spreek van harde werk. Sy liefde vir landbou is gebore toe hy op slegs sesjarige ouderdom ’n groentetuin gemaak het in Springbok, wat hy bemes het met sy oupa se voerkraal mis. Maar sy pa het op...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free