Boots & Alles - Episode 1 - Launch
Boots & Alles Podcast

Boots & Alles - Episode 1 - Launch

2023-06-29
Welkom by die heel eerste episode van die Boots & Alles podcast! Ons skop af met 'n vinnige bekendstelling van al ons aanbieders en verskaf bietjie konteks vir hoe hierdie podcast op die been gebring is. Die Cheetahspeler Reinhardt Fortuin is ons eerste gas op die show en vertel ons bietjie van al die feesvieringe in Bloemfontein na die naweek se Curriebekereindstryd. Ons sluit dan af met 'n analise van die Springbokke se Rugby Championship squad en wat ons moontlik kan verwag in die wedstryde...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free