Episode 145: Heinrich Becker
Klipkouers

Episode 145: Heinrich Becker

2021-11-19
Die wyse waarop myne funksioneer is besig om radikaal te transformeer. Digitale oplossings help om ’n mynbou-omgewing te skep wat veilig en volhoubaar is, met ’n geïntegreerde werksmag wat stimulerende take verrig. Heinrich Becker is die Uitvoerende Direkteur en mede-stigter van Krypton Mining, ’n innoverende maatskappy wat spesialiseer daarin om wêreldklas digitale mynbou-oplossings aan die Afrika-mark bekend te stel. Heinrich beskik oor uitgebreide ervaring in terme van besighe...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free