Episode 25: Dewald Olivier
BoerPot

Episode 25: Dewald Olivier

2021-09-02
As kind wat in die subtropiese landboustreek van Tzaneen grootgeword het, het Dewald Olivier vanuit die staanspoor ‘n passie vir landbou gehad. Dit het uiteindelik daartoe gelei dat hy in 2018 aangestel is as hoof uitvoerende beampte van die SA Voerkraalvereniging, in welke hoedanigheid hy toesig hou oor die vereniging se werksaamhede ten einde nakoming en doeltreffendheid op alle vlakke te verseker. Dewald het ‘n MBA verwerf aan die NWU Besigheidskool, en, as iemand met jarelange erv...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free