Dit is soms moeilik om in die waarheid van God se Woord te leef... Maar, mag ons vandag besluit om God se gordel van waarheid te dra! Mag ons eerlike en opregte lewens leef, sodat ons ligdraers vir ons Hemelse Vader se Koninkryk mag wees.
“Staan dus vas deur waarheid as ’n gordel om julle heupe te dra... (Efesiërs 6:14a)
Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
https://womenatwork.online/ww-kids-wrap-43a/