W@W Kids WRAP 30 – Behou die goeie!
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 30 – Behou die goeie!

2020-08-04
Kom ons ondersoek ons harte hierdie maand. Vra jouself die volgende 4 vrae: Wat was/is vir jou die slegte gedurende ‘lockdown’? Wat was/is vir jou die lekkerste gedurende ‘lockdown’? Wat sal jy graag wil vergeet van hierdie tyd? Wat sal jy graag wil hê moet ons as ‘n gesin behou na COVID – wanneer ons weer in ons ‘nuwe normaal’ leef? Kom ons leer uit ons antwoorde en besluit om die goeie uit hierdie seisoen te behou. Kom ons vra Jesus om ons te help. Hy is aan ons kant!  
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free