Episode 17: Johan Vos
BoerPot

Episode 17: Johan Vos

2020-11-24
Met 'n geoktrooieerde rekenmeester as pa, was Johan Vos as kind 'n dorpsjapie wat van jongs af 'n passie vir boerdery ontwikkel het. So passievol was Johan daaroor as 'n tiener, dat hy smiddae na skool uitgedraf het plaas toe en terug - net om vir 'n paar uur te kon boer. Vee was nog altyd sy groot liefde, maar mielies het noodsaaklike diversifikasie gebied soos die besigheid uitgebrei het. Johan het ook 'n meule op die plaas bedryf, maar dit uiteindelik toegemaak namate die administrasie...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free