In Luk 18 lees ons van die ryk jong man wat nie kans gesien het vir Jesus se uitdaging om te groei en in 'n verhouding met Hom te staan nie. Soos hierdie jong man, vlug ons ook dikwels weg van die groeigeleenthede wat die Here oor ons pad bring omdat ons te hardnekkig aan ons gerief en valse veiligheid vaskleef...