Agri SA Kongres 2019: Patrice Motsepe
BoerPot

Agri SA Kongres 2019: Patrice Motsepe

2019-11-18
Motsepe is ‘n mynmagnaat en biljoener, wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 biljoen. Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land in die gesig staar. Volgens Motsepe moet almal eenvoudig hande vat en saamwerk. Hy benadruk verder die belangrikheid van gebed en geloof in Jesus Christus. Hy word daagliks geïnspireer deur gewone Suid-Afrikaners, boere, wit en swart,...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free