Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met die mense van NetACT in Nairobi, Kenia

2024-03-12
“Waarom doen ek dit? Liefde vir Afrika! En omdat God se liefde my dring. Ek ontdek soveel van myself, van ander mense en van God in hierdie betrokkenheid in Afrika,” sê Hannes Theron, die programkoördineerder van NetACT.  “Ek is eintlik 'n gerehabiliteerde pensionaris,” lag hy en vertel dat hy nooit gedink het hy gaan op sy ouderdom weer 'n draai in die akademie maak nie. Hy was onder andere voorheen predikant by Helderberg gemeente in Somerset Wes en is onlangs bevestig by NG Gemeente Constantia.  Ons gesels in die eetsaal van die Pan Africa Christian University in Nairobi. Saam aan tafel, is Nico Mostert en Daniël de Wet, ook dominees...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free