Vyf Ligte Episode 26| Terugkyk na die Azerbaijan Grand Prix 2024
Vyf Ligte

Vyf Ligte Episode 26| Terugkyk na die Azerbaijan Grand Prix 2024

2024-09-17
Hierdie episode duik Eddie, Rassie en Kallie in die wenners en verloorders van die opwindende Azerbaijan Grand Prix. Hulle bespreek ook die kontroversiële botsing tussen Perez en Sainz wat die wedren onder 'n Virtuele Veiligheidsmotor beëindig het. Geniet die episode saam met ons en asseblief LIKE, LEWER KOMMENTAAR en SUBSCRIBE tot ​⁠  as jy van ons content hou. Jy kan ook ons volg op sosiale media en ons saai dit uit op Apple Podcast, Podbean en Spotify. In this episode Eddie, Rassie and Ka...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free