Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 22 Review van 2025 Canadian Grand Prix
Vyf Ligte

Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 22 Review van 2025 Canadian Grand Prix

2025-06-18
Vyf Ligte span gesels in die episode oor die naweek se aksie belaaide Canadian Grand Prix. George Russell hou kop en behaal sy en Mercedes AMG F1 se eerste oorwinning van die jaar en sy jong spanmaat, Kimi Antonelli, behaal sy eerste podium in sy rookie jaar as 'n F1 driver. Vyf Ligte gesels verder oor die groot fout wat Lando Norris begaan het en en hoe Ferrari al hoe meer onder druk kom van die Italiaanse media en tifosi nadat hulle weer nie hulle naweek optimaal benut het nie. Skakel gerus in en...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free