Episode 18: Vickie van der Westhuizen
BoerPot

Episode 18: Vickie van der Westhuizen

2020-11-26
Vickie van der Westhuizen en sy broers het grootgeword op hul pa se plaas in die Parys-distrik. Die droogtes en hoe rentekoerse van die Negentigerjare, het hom en sy broers genoop om die grond onderskeidelik op te koop ten einde die plaas te red, en Vickie het sy plaas, Weiveld, oor die afeglope twee dekades opgebou tot een van die susksesvolste saaiboerderye in die distrik. Boonop het hy 'n paar jaar gelede ook 'n voerkraal op die been gebring. Die volgende stap in die uitbreiding van sy...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free