Welkom by ons Potgooi!
Hierdie boodskap sowel as vele ander is beskikbaar op ons Youtube kanaal - click gerus HIER om die kanaal te besoek.
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Besoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg en LIKE ons Facebook Blad by:
https://www.facebook.com/diebronkerk/
Volg ons gerus ook op Instagram by @diebronkerk of https://www.instagram.com/diebronkerk/
Mag God jou en jou gesin ryklik seën!