W@W Kids WRAP 50 – Die Wapenrusting van God: Gebed
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 50 – Die Wapenrusting van God: Gebed

2022-08-15
Die wapenrusting van God help ons om vas te staan teen die vyand. Die laaste deel van hierdie wapenrusting is gebed. Ons moet elke dag bid. Ons kan alleen of saam met ander bid, en ons kan enige plek en enige tyd bid. Gebed is 'n kragtige geskenk van God, so laat ons bid sonder ophou terwyl ons God vertrou om ons gebede te verhoor.   “Doen alles deur gebed en smeking. Laat die Gees julle elke keer in die gebed lei. Bly in alle omstandighede op julle hoede en bid vir almal wat aa...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free