As jy lus is om in een van die mooiste plekke in Suid-Afrika te gaan stap, is Esti die vrou om te ken. Ons gesels oor die wonderlike staptogte wat hulle organiseer, onder andere in Baviaanskloof, en sommer oor die lewe op St Francisbaai waar Esti en haar man ou bekendes is.
http://www.chokkatrail.co.za
http://www.baviaanscamino.com
http://www.stfrancissport.co.za
http://www.baviaans2bayadventures.co.za