Jongboerfinaliste Reeks: Alexander Gibson
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Alexander Gibson

2024-05-20
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Boerdery is ‘n deurlopende proses, en die uiteinde is nie net die oes nie. Boere soos Alexander Gibson van Ceres se werk begin eintlik eers wanneer die oes van die lande af is. Op die Doornkraal-plaas, wat al vir meer as 25 jaar hul met sy eie vrugte pakstoor spog, word daar “geboer, verkoel en verpak”.   Die 2021 Jongboer van die Jaar wenner van die Wes-Kaap gesels met ons oor die uitdagings rondom die aankoop van nuwe grond vir ‘n plaas, h...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free