Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Peet Botma wat oor die Atlantiese Oseaan geroei het

2024-02-11
“My boot was rooi van die sand, so ook al die vlaggies op die dek, én my sonpanele. En dis nie goed nie! Want jy is ongelooflik afhanklik van die paar elektroniese goed op die roeiboot,” vertel Peet Botma. Dit was sy tiende dag op die Atlantiese oseaan, reeds meer as 700km van die naaste droë grond af. Daar was 'n sandstorm in die Sahara Woestyn en die Oostewind het dit die diepsee in gewaai.  Christopher Columbus draai sekerlik in sy graf om, het ek gedink toe ek dié storie hoor.  Hy sou dit eenvoudig nooit kon glo nie. Dat iemand presies dieselfde roete as wat hy...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free