Daar is nie 'n beter manier om die nuwe jaar te begin, as 'n gesprek met Elize nie! Elize is 'n bekende skrywer en joernalis wat 'n groot liefde vir die natuur en wildlewe het. Baie mense sal haar natuurlik ook onthou as Huisgenoot se troostante. Ons gesels oor haar nuutste boek asook haar Laeveld Drieluik. En natuurlik inspireer Elize 'n mens altyd met haar kennis oor die natuur en haar geloof.
https://www.graffitiboeke.co.za/af/390318/Boeke
https://www.lapa.co.za/Skrywers/elize_parker