Episode 15: Martin Louw
BoerPot

Episode 15: Martin Louw

2020-11-22
Martin Louw is ‘n derde-geslag boer van die Vredefort-distrik wat met sojabone, ‘n Beefmaster-stoet en Vleismarino skape boer. Sy besigheidsin kom van kleintyd af toe hy progressief met hoenders, lammers en uiteindelik beeste begin boer het. Interessant genoeg, word sy hele saaiboerdery eiehandig hanteer deur slegs Martin en sy seun, en om die rede glo Martin vas in die betroubaarheid van John Deere-masjinerie. Die onstabiliteit van die mielieprys het Martin genoop om hom eerder op sojabone toe...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free