Vyf Ligte Epidose 23 Voorskou na Italian Grand Prix
Vyf Ligte

Vyf Ligte Epidose 23 Voorskou na Italian Grand Prix

2024-08-30
ddie, Rassie en Kallie kyk na die 2024 Italiaanse Grand Prix en bespreek statistieke oor die ikoniese Monza-baan en wat verwag kan word van die top 4 spanne wat meeding om die wedloop te wen. Hierdie naweek is groot vir Ferrari voor hulle Tifosi, en kan hulle hulle goeie vorm van die vorige twee besoeke aan Monza omskakel in 'n oorwinning? Hulle bespreek ook die jongste nuus in Formule 1 en waarom Logan Sargeant vervang is deur Colapinto en nie Mick Schumacher of 'n ander ervare bestuurder nie. Moet...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Creat Yourt Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free