Boots & Alles - Episode 13 - Ireland Preview
Boots & Alles Podcast

Boots & Alles - Episode 13 - Ireland Preview

2023-09-22
Dis BokVrydag en Episode 13 is Live! Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op ons kan verwag. Neila gee vinnig sy insette oor wat Handré Pollard se insluiting vir Manie Libbok beteken terwyl Andy bietjie praat oor die groot reaksie tot die Bokke se 7-1 split op die bench. Dan deel met ons hoe die vibe in Frankryk is op die oomblik; hy en Nick kyk Saterdagaand die game live in Paris. Kom luister saam terwyl ons reg maak vir 'n groot naweek van ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free