In hierdie episode gee Eduan en Rassie 'n voorskou van die komende Hongaarse Grand Prix. Hulle kyk na 'n paar van die groot Hongaarse Grand Prix's van die verlede. Hulle delf in wat om hierdie naweek te verwag met strategie en weer, en wat die nuutste nuus in die F1 wereld. Moet nie hierdie episode misloop nie!
In this Episode Eduan and Rassie prieviews the upcoming Hungarian Grand Prix. They look into some great Hungarian Grand Prix's of the past. They dive into what to expect this weekend with strategy and weather and what is the latest news in the F1 paddock. Don't miss this