Episode 11: Kallie Carlsen van Paratus Suid Afrika
BoerPot

Episode 11: Kallie Carlsen van Paratus Suid Afrika

2020-10-06
The Tornadoes, ‘n Britse popgroep van die Sestigerjare, het in 1962 ‘n futuristiese Nr 1-treffer gehad met hulle enkelsnit, ‘Telstar’,wat verwys na een van die eerste kommunikasie-satelliete wat ooit gelanseer is. Soos Kallie Carlsen egter verduidelik, is kommunikasie-satelliete lank reeds nie meer futuristies nie. Kallie is die besturende direkteur van Paratus Suid Afrika, ‘n onafhanklike verskaffer van laaste-myl, satelliet-gebaseerde konnektiwiteit en toegangsoplossings. As een van die groot...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free