Episode 2: Buhle Farmers Academy
BoerPot

Episode 2: Buhle Farmers Academy

2020-01-31
Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf. Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie se vriendelike hoof-uitvoerende beampte, Nyiko Maluleke. Volgens Nyiko gaan dit vir Buhle nie oor hoeveel studente jaarliks slaag nie, maar eerder daaroor...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free