Boots & Alles - Episode 8 - Wales Preview
Boots & Alles Podcast

Boots & Alles - Episode 8 - Wales Preview

2023-08-17
Episode 8 van Boots & Alles is live en ons het 'n full-house van aanbieders wat saamgesels!  Die manne maak dit duidelik wat hulle persoonlik van Owen Farrell dink na al hierdie week se kontroversie rondom die Engelandkaptein en bespreek die Springbokspan vir Saterdag se toets teen Wallis op die Millennium Stadium. Ons kyk na 'n paar belangrike selections, onder andere Siya Kolisi, Jaden Hendrikse en Ox Nche wat terug is in die Bok setup, asook RG Snyman wat 'n well-deserved start kry. Dan, Andy, N...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free